Goree. Adam Small
f="http://www.tafelberg.com">
ADAM SMALL
GOREE
vertaal deur Daniel Hugo
TAFELBERG
Met liefde opgedra
aan my reeds lank ontslape ouers
en aan my kinders
John en Leon, Zaidee en Peter
Die heel eerste opvoering van The Orange Earth vind reeds in 1978 plaas in die Baxter-teater, Kaapstad, onder spelleiding van Jo Dunstan, met Bill Curry as Johnny Adams.
In die Engels is dié stuk as vollengte-radiodrama deur die BBC uitgesaai, met Yvonne Bryceland as Babie en ook aangebied as verhoogstuk in Atlanta (Georgia, VSA) en Knoxville (Tennessee, VSA). ’n Verkorte weergawe is in Desember 1996 deur RSG uitgesaai.
Die Afrikaanse weergawe van Goree moet nog opgevoer word. Die vertaler het heelwat korter as die Engelse BBC-teks gegaan. ’n Goeie regisseur sal natuurlik die tekste
met mekaar in verband bring.
Die tydsgewrig van Goree is die diep, donker dae van rassistiese Apartheid, ’n siek bestel van onderdrukking wat bitterheid en woede by bruin- en swartmense in die hand gewerk het. Goree probeer ’n blik gee op hierdie werklikheid van die sestigs en sewentigs veral.
KARAKTERS
• Johnny Adams
• John (Jan) Adams, vader van Johnny
• Babie1 Adams
• Bokkie Visagie (tronkbewaarder)
1 Spreek verkieslik uit soos op Engels: Baby.
Конец ознакомительного фрагмента.
Текст предоставлен ООО «ЛитРес».
Прочитайте эту книгу целиком, купив полную легальную версию на ЛитРес.
Безопасно оплатить книгу можно банковской картой Visa, MasterCard, Maestro, со счета мобильного телефона, с платежного терминала, в салоне МТС или Связной, через PayPal, WebMoney, Яндекс.Деньги, QIWI Кошелек, бонусными картами или другим удобным Вам способом.