Kies-jou-avontuur: Die gevaarlikste speletjie op aarde. De Wet Hugo

Kies-jou-avontuur: Die gevaarlikste speletjie op aarde

Год выпуска: 0

Автор произведения: De Wet Hugo

Серия: Kies-jou-avontuur

Жанр: Журналы

Издательство: Ingram

isbn: 9780798181396

Краткое описание:

Mario is die skool se rekenaarspeletjie-kampioen. Maar wanneer hy deur 'n eienaardige nuwe speletjie weggevoer word na die kuberruim, moet hy veg vir sy lewe. 'n Geheimsinnige wese genaamd Gigabyte verduidelik dat hy na die sewe wonders van die antieke wêreld moet reis om ses goue muntstukke te vind, voordat hy kan terugkeer huis toe. Lewensgevaarlike uitdagings wag op hom . . . 'n Kies-jou-eie-avontuur-storie propvol avontuur en naelbyt-aksie!