Die Portier. Pat Stamatélos

Die Portier

Год выпуска: 0

Автор произведения: Pat Stamatélos

Серия:

Жанр: Контркультура

Издательство: Ingram

isbn: 9780795703386

Краткое описание:

Max is portier by Strubenhof Hospitaal. Hy is onlangs gediagsoneer met obsessief-kompulsiewe gedrag, waaroor hy baie selfbewus is. Die enigste manier om beter te word, sê sy terapeut, is om portier te word, by ’n hospitaal . . . En so begin ’n heel nuwe lewe vir Max – tussen eksentrieke pasiënte en nog meer eksentrieke personeel . . . ’n Splinternuwe roman deur die skrywer van die blitsverkopers Kroes en Die val van die dice.