C'est la vie. Lanie van Reenen

C'est la vie

Год выпуска: 0

Автор произведения: Lanie van Reenen

Серия:

Жанр: Биографии и Мемуары

Издательство: Ingram

isbn: 9780624056195

Краткое описание:

"Meesleurend, hartseer en snaaks … vol vonkel." – Marita van der Vyver
Toe die bekende ontwerper Lanie van Reenen al haar spaargeld en energie in 'n kasteel in Aubusson ingooi, het haar vriende gewaarsku dis onwys. Maar Lanie was besiel. Sy het haar Franse kasteel liefderyk herstel en die «beste boetiekhotel in die streek» geskep.
Die opening val egter saam met persoonlike en internasionale tragedie: die wêreldwye finansiële krisis, en 'n ernstige ongeluk wat Lanie se eks-man in 'n koma laat. Boonop dreig die beleggers om haar hotel van Kaapstad af te bestuur.
Dan is daar die kwaai brandweerbaas en die Franse burokrasie om mee rekening te hou, die uittartende kamerbediende, ander eksentrieke hotelpersoneel, die ongewone bure en Franse vriende.
Lanie se kleurryke vertelling raak aan die diep hartseer wat voluit leef kan meebring, maar ook aan die ekstase van jou drome nastreef. Al is dit 'n vet kans wat jy vat…