Jou Kruger-wildtuin gids - met stories. Frans Rautenbach

Jou Kruger-wildtuin gids - met stories

Год выпуска: 0

Автор произведения: Frans Rautenbach

Серия:

Жанр: Книги о Путешествиях

Издательство: Ingram

isbn: 9780624074328

Краткое описание:

"As daar 'n plek in die wêreld is wat dit maklik maak om die oomblik te geniet, is dit die wildtuin. Partykeer wil jy net by 'n watergat sit en niks doen nie. Net luister na die geluid van die tarentale in die kreupelhout, die droë grasveld ruik, die hitte op jou vel voel…" Dié gids wys jou presies hoe lekker die Krugerwildtuin kan wees: hoe om maklik wild te sien, wat om te verwag, waar om te bly en wat om te eet. Jou Kruger-Wildtuin Gids is deurtrek van persoonlike ervarings en herinneringe wat die skrywer oor 50 jaar opgedoen het, en praktiese raad oor hoe om die beste uit die wildtuin te kry.