So was dit. Johan van Wyk
vir ’n appel en ’n ei optel. Dikwels vir so min as ’n paar honderd rand. Nuwes wat op bestelling uit Engeland ingevoer is, het in die 1970’s R20 000 gekos. Maar niemand het een gekoop nie. Almal wou elektriese stowe hê. Een van die laaste vieroonders waarvan ek weet, is in die 1970’s in die hoofregter se toe nuwe ampswoning in Bloemfontein geïnstalleer. ’n Vieroonder kos nou R150 000.
Ek dink baie van die plaas- en stadsvroue wat hulle stowe prysgegee het, huil vandag lang trane wanneer hulle die pragtige nuwe Aga’s in artikels oor mooi, karaktervolle kombuise in oorsese glanstydskrifte sien. ’n “Farm kitchen” is nou weer hoogmode en ’n statussimbool. Aga’s pryk opnuut in rykes se kombuise.
As jy dus nog een het, hou en geniet jou Aga.
Конец ознакомительного фрагмента.
Текст предоставлен ООО «ЛитРес».
Прочитайте эту книгу целиком, купив полную легальную версию на ЛитРес.
Безопасно оплатить книгу можно банковской картой Visa, MasterCard, Maestro, со счета мобильного телефона, с платежного терминала, в салоне МТС или Связной, через PayPal, WebMoney, Яндекс.Деньги, QIWI Кошелек, бонусными картами или другим удобным Вам способом.