Maar wie snoei die rose in die nag?. Abraham H. de Vries

Maar wie snoei die rose in die nag? - Abraham H. de Vries


Скачать книгу
of van die Mond van Pietsrivier af. Waar ons huise bou en lande bewerk. Ons eie en dié van ander. Appelkose plant en pluk en droog, granate, druiwe, perskes, kwepers, lemoene, vye.

      Geslagte lank al kom ons met die stanings langs (onthou die frikkadelle, hoendereiers hard gekook, die kaas, koffie, brood en melk, ’n watersak wat koud word in die wind), kom ons nagteliks terug. Terug na die landskap van onthou en droom en verbeel. Terug na die landskap van eerstes: brood en gebed en die sagte lig van ’n Millerlamp, ook op growwe bruin hande en geslote gesigte teen die muur in die skaduwee; terug na die landskap van ons kinderlikste gebede en ons grofste nalatighede.

      Aan hierdie kant van die tonnel is dit net vreemdelinge wat in die stikdonker hoef te vra: Kan iemand sy gedagtes laat gaan, kan iemand vir my sê waar lê Piet le Roux se plaas?

      Конец ознакомительного фрагмента.

      Текст предоставлен ООО «ЛитРес».

      Прочитайте эту книгу целиком, купив полную легальную версию на ЛитРес.

      Безопасно оплатить книгу можно банковской картой Visa, MasterCard, Maestro, со счета мобильного телефона, с платежного терминала, в салоне МТС или Связной, через PayPal, WebMoney, Яндекс.Деньги, QIWI Кошелек, бонусными картами или другим удобным Вам способом.

/9j/4AAQSkZJRgABAQEBLAEsAAD/4Q38RXhpZgAATU0AKgAAAAgADAEAAAMAAAABBlIAAAEBAAMA AAABCdQAAAECAAMAAAAEAAAAngEGAAMAAAABAAUAAAESAAMAAAABAAEAAAEVAAMAAAABAAQAAAEa AAUAAAABAAAApgEbAAUAAAABAAAArgEoAAMAAAABAAIAAAExAAIAAAAeAAAAtgEyAAIAAAAUAAAA 1IdpAAQAAAABAAAA6AAAASAACAAIAAgACAAtxsAAACcQAC3GwAAAJxBBZG9iZSBQaG90b3Nob3Ag Q1M1IE1hY2ludG9zaAAyMDEzOjA3OjE2IDEyOjI5OjMxAAAEkAAABwAAAAQwMjIxoAEAAwAAAAH/ /wAAoAIABAAAAAEAAAZAoAMABAAAAAEAAAoAAAAAAAAAAAYBAwADAAAAAQAGAAABGgAFAAAAAQAA AW4BGwAFAAAAAQAAAXYBKAADAAAAAQACAAACAQAEAAAAAQAAAX4CAgAEAAAAAQAADHUAAAAAAAAA SAAAAAEAAABIAAAAAf/Y/9sAQ

Скачать книгу