Die verlore seun vannie Gaatjie. Ivor Swartz
Die verlore seun vannie Gaatjie
Год выпуска: 0
Автор произведения: Ivor Swartz
Жанр: Религия: прочее
Издательство: Ingram
isbn: 9780796322197
Краткое описание:
"Gaatjie-kinders word mos nie gekies nie." Ivor Swartz kom van die Gaatjie in Grabouw, 'n plek sonder hoop. Sy pa is vroeg dood en sy ma maak hom en sy sibbe alleen groot. Hulle oudste broer, hulle selfaangestelde"oppasser", terroriseer die gesin. Een aand besluit Ivor hy kan net nie meer nie. Hy en sy vriend neem 'n vreeslike besluit wat sy lewe ingrypend verander. Hierdie aangrypende verhaal, eerlik vertel deur Ivor self, sal jou aan die hart ruk en met verwondering oor God se genade los.