Pirouette. Aniel Botha

Pirouette

Год выпуска: 0

Автор произведения: Aniel Botha

Серия:

Жанр: Языкознание

Издательство: Ingram

isbn: 9780795800337

Краткое описание:

In die debuutdigbundel Pirouette word balletterminologie en die hospitaal-milieu van eetversteurings saamgebind in ’n helder besinning oor gebrokenheid, verwonding en psigiese kwelling. Dit is ’n bundel waarin ritme en metrum aansluit by die oorkoepelende dans-metaforiek om die lewe sterk beeldend vanuit ’n dansersperspektief – gestroop, met net die nodige lyne – weer te gee: tollend, wankelend, seëvierend met ’n bevrydende sprong na heling.