Speurder Kwaaikofski 5: Die slinkse slangslenter. Jürgen Banscherus
dat jy ’n speurder geword het?”
My ma hou op lek aan haar framboos-roomys en sê: “Ek wil eerder weet wanneer gaan jy daarmee ophou.”
Selfs al het ek al soveel moeilike sake opgelos, hou my ma nie daarvan dat ek ’n speurder is nie. Sy dink my skoolwerk ly daaronder, en sy is natuurlik reg.
“Jy wil weet hoe dit alles begin het?” vra ek vir Olga en vou my hande oor my maag. Hy lyk effens groter as gewoonlik. Dit maak sin, want daar het nou al nege skeppe roomys in hom verdwyn – vier skeppe suurlemoen en vyf skeppe sjokolade. “Wel, ek noem dit die slinkse slangslenter.”
Конец ознакомительного фрагмента.
Текст предоставлен ООО «ЛитРес».
Прочитайте эту книгу целиком, купив полную легальную версию на ЛитРес.
Безопасно оплатить книгу можно банковской картой Visa, MasterCard, Maestro, со счета мобильного телефона, с платежного терминала, в салоне МТС или Связной, через PayPal, WebMoney, Яндекс.Деньги, QIWI Кошелек, бонусными картами или другим удобным Вам способом.