Om Helena te hoor. Carolyn Morton

Om Helena te hoor - Carolyn Morton


Скачать книгу
oor aktrises se le­wens­: nie net my allerbeste gunsteling Marilyn nie, maar ook Julianne Moore en Ma se ikoon, die legende van die silwerskerm, Greer Garson. Ek sê altyd vir mense die beginletter van my tweede naam staan vir Gina, want niemand by die skool het al gehoor van die flieks Mrs. Miniver of Goodbye, Mr. Chips waarin sy gespeel het nie, maar my ma het oor en oor daarna gekyk toe sy my verwag het. Ek is op 6 April gebore, presies ’n jaar nadat die aktrise dood is, toe eindig ek op as Helena Greer Booysens. Ek hou eintlik daarvan, maar niemand sal verstaan nie. Hulle sal net lag, so ek bly liewer stil en bewonder haar in die geheim.

      Ek is so diep ingedagte terwyl ek deur Henk se boeke blaai dat ek amper nie agterkom die musiek uit die vertrek onder in die gang het opgehou nie. Toe die stilte my tref, skuif ek die boeke vinnig terug onder die bed in en staan op.

      Dis toe dat ek dit sien: ’n nota in funky ronde letters op ’n stukkie papier wat hy as ’n boekmerk in sy jongste uitgawe van Student Teacher gebruik.

      “Beslis nie Henk se handskrif nie,” mompel ek en trek dit nuuskierig uit sonder om so skuldig te voel as wat ek seker moet. My oë rek toe ek die nota lees en ek druk dit gou in my sak.

      Ek skiet vinnig deur toe en leun kastig ongeërg teen die raam, net buite my broer se kamer.

      “Wat maak jy hier?” vra Henk agterdogtig toe hy inloop en sy bladmusiek op die vloer gooi voor hy op sy bed neerval. “Ek het jou gesê, bly uit my kamer.”

      “Niks. En ek is nie in jou kamer nie.”

      “Jy lyk baie tevrede met jouself,” sê hy.

      Ek ignoreer sy stelling en vra selfvoldaan: “So, hoe was jou les by Madame Pandora, ná werk vandag?”

      “Hoekom vra jy?” sê hy en maak ’n Student Teacher­ oop sodat hy nie vir my hoef te kyk nie.

      “Sommer,” sê ek uit die hoogte en slenter weg, tevrede dat ek hom een voor is.

      Ek kan skaars wag om my kamerdeur te sluit en die stukkie papier, wat ek in Henk se kamer gevat het, oop te vou.

      Vandag se datum is bo-aan en ’n selfoonnommer wat ek nie ken nie, met blommetjies oor die 1’e. Onder dit is die woorde Sienjoulater –dalknawerk? en heel onderaan is ’n ry hart­jies wat definitief nie van Madame Pandora af kom nie.

      Baie interessant, dink ek, en skryf die nommer neer.

      Конец ознакомительного фрагмента.

      Текст предоставлен ООО «ЛитРес».

      Прочитайте эту книгу целиком, купив полную легальную версию на ЛитРес.

      Безопасно оплатить книгу можно банковской картой Visa, MasterCard, Maestro, со счета мобильного телефона, с платежного терминала, в салоне МТС или Связной, через PayPal, WebMoney, Яндекс.Деньги, QIWI Кошелек, бонусными картами или другим удобным Вам способом.

/9j/4RgPRXhpZgAATU0AKgAAAAgABwESAAMAAAABAAEAAAEaAAUAAAABAAAAYgEbAAUAAAABAAAA agEoAAMAAAABAAIAAAExAAIAAAAeAAAAcgEyAAIAAAAUAAAAkIdpAAQAAAABAAAApAAAANAALcbA AAAnEAAtxsAAACcQQWRvYmUgUGhvdG9zaG9wIENTNSBNYWNpbnRvc2gAMjAxMzowOToxMSAwNzow Mzo1MgAAA6ABAAMAAAAB//8AAKACAAQAAAABAAAGQKADAAQAAAABAAAKAAAAAAAAAAAGAQMAAwAA AAEABgAAARoABQAAAAEAAAEeARsABQAAAAEAAAEmASgAAwAAAAEAAgAAAgEABAAAAAEAAAEuAgIA BAAAAAEAABbZAAAAAAAAAEgAAAABAAAASAAAAAH/2P/tAAxBZG9iZV9DTQAB/+4ADkFkb2JlAGSA AAAAAf/bAIQADAgICAkIDAkJDBELCgsRFQ8MDA8VGBMTFRMTGBEMDAwMDAwRDAwMDAwMDAwMDAwM DAwMDAwMDAwMDAwMDAwMDAENCwsNDg0QDg4QFA4ODhQUDg4ODhQRDAwMDAwREQwMDAwMDBEMDAwM DAwMDAwMDAwMDAwMDAwMDAwMDAwMDAwM/8AAEQgAoABkAwEiAAIRAQMRAf/dAAQAB//EAT8AAAEF AQEBAQEBAAAAAAAAAAMAAQIEBQYHCAkKCwEAAQUBAQEBAQEAAAAAAAAAAQACAwQFBgcICQoLEAAB BAEDAgQCBQcGCAUDDDMBAAIRAwQhEjEFQVFhEyJxgTIGFJGhsUIjJBVSwWIzNHKC0UMHJZJT8OHx Y3M1FqKygyZEk1RkRcKjdDYX0lXiZfKzhMPTdePzRieUpIW0lcTU5PSltcXV5fVWZnaGlqa2xtbm 9jdHV2d3h5ent8fX5/cRAAICAQIEBAMEBQYHBwYFNQEAAhEDITESBEFRYXEiEwUygZEUobFCI8FS 0fAzJGLhcoKSQ1MVY3M08SUGFqKygwcmNcLSRJNUoxdkRVU2dGXi8rOEw9N14/NGlKSFtJXE1OT0 pbXF1eX1VmZ2hpamtsbW5vYnN0dXZ3eHl6e3x//aAAwDAQACEQMRAD8A68MTitWG1GeNeygPUs1p a3

Скачать книгу