Katrientjie. Sarah du Pisanie
vasgedruk word. “Doen dit weer!” Hy sis die woorde afgemete uit. “Ek sal jou waaragtig so ’n loesing gee, jy sal dit nooit vergeet nie.”
“Hoekom probeer jy nie? Jou skelm! Jou . . . rower! Dink jy ek is bang vir jou?” Katrien voel hoe sy spiere om haar nek verslap terwyl hy iets onverstaanbaars grom.
Sonder simpatie maak hy haar deeglik vas. Hy dra haar tot teen die boomstam en maak haar dan aan die boom ook vas. “Ek is nou weer terug. Roep my as jy na my verlang.”
“Loop, jou uitvaagsel! Ek haat jou! Ek wens ’n slang pik jou in die donker!”
Dewald se grimmigheid van so effe is skoon vergete. Hy lag lekker en fluit ’n vrolike deuntjie terwyl hy met die voetpaadjie langs fontein toe stap.
Конец ознакомительного фрагмента.
Текст предоставлен ООО «ЛитРес».
Прочитайте эту книгу целиком, купив полную легальную версию на ЛитРес.
Безопасно оплатить книгу можно банковской картой Visa, MasterCard, Maestro, со счета мобильного телефона, с платежного терминала, в салоне МТС или Связной, через PayPal, WebMoney, Яндекс.Деньги, QIWI Кошелек, бонусными картами или другим удобным Вам способом.