Die dingesfabriek 3: Jannus en Kriek krimp. Elizabeth Wasserman & Astrid Castle
hulle fietse deur die tuin. ’n Paar groot doringbome, kaktusse en ’n verskeidenheid koolplantjies groei welig langs die paadjie wat na die voordeur lei.
Kriek leun haar fiets teen die fontein waarin ’n draak-standbeeld speel, en haal haar kosblik uit haar skooltas.
Sy maak dit oop en sit dit tussen ’n bondel digte kaktusse neer.
“Vaarwel, Albertus! Soek vir jou ’n mooi spinnekopbruid en wees vir altyd gelukkig!” sê Kriek.
Jannus snork vies. Meisiekinders, tog!
“Ek gaan liewer kyk wat is vir ete,” sê hy en stap met die klipperige paadjie op tot by die groot voordeur.
Конец ознакомительного фрагмента.
Текст предоставлен ООО «ЛитРес».
Прочитайте эту книгу целиком, купив полную легальную версию на ЛитРес.
Безопасно оплатить книгу можно банковской картой Visa, MasterCard, Maestro, со счета мобильного телефона, с платежного терминала, в салоне МТС или Связной, через PayPal, WebMoney, Яндекс.Деньги, QIWI Кошелек, бонусными картами или другим удобным Вам способом.