.
aan en die volle betekenis van wat sy gedoen het, tref haar die eerste keer werklik. Sy het hierdie man so van sy voete af met haar mooi gesig en mooi liggaam dat hy selfs sy eie vlees, sy eie seun, vir haar sal opoffer! En sy wil dit nie hê nie! Want net soos in haar geval, sal sy offer dit nie werd wees nie. Sy is dit nie werd nie.
“Nee, Eugene. Dis finaal. Neem my nou terug.”
Sy leun terug en sluit haar oë. Sy hoor hom die enjin aanskakel en die motor in rat sit. Die volgende oomblik klink haar gil hard en deurdringend op toe die motor oor die afgrond stort.
Конец ознакомительного фрагмента.
Текст предоставлен ООО «ЛитРес».
Прочитайте эту книгу целиком, купив полную легальную версию на ЛитРес.
Безопасно оплатить книгу можно банковской картой Visa, MasterCard, Maestro, со счета мобильного телефона, с платежного терминала, в салоне МТС или Связной, через PayPal, WebMoney, Яндекс.Деньги, QIWI Кошелек, бонусными картами или другим удобным Вам способом.