Van Pollsmoor tot prediker. Jaun Truter
’n Christen het ek voortdurend my optrede voor God probeer regverdig. Die mense wat ek seermaak, was slegte mense. Hulle was sondige mense. Ek het nie onskuldige mense aangerand nie. Dit was mense wat moeilikheid gemaak het of by die verkeerde dinge betrokke was. Ek het op dié manier myself probeer oortuig dat dit wat ek doen nie verkeerd is nie. Ek het my skuldgevoelens so probeer wegredeneer.
Конец ознакомительного фрагмента.
Текст предоставлен ООО «ЛитРес».
Прочитайте эту книгу целиком, купив полную легальную версию на ЛитРес.
Безопасно оплатить книгу можно банковской картой Visa, MasterCard, Maestro, со счета мобильного телефона, с платежного терминала, в салоне МТС или Связной, через PayPal, WebMoney, Яндекс.Деньги, QIWI Кошелек, бонусными картами или другим удобным Вам способом.