Vuvuzela: Skooluitgawe Gr 11 TAT. Engela van Rooyen

Vuvuzela: Skooluitgawe Gr 11 TAT - Engela van Rooyen


Скачать книгу
kyk. Gesels met jou klasmaats oor wat jy op die voorblad sien, voordat jy nog ’n woord van die teks gelees het:

      Watter instrument is op die voorgrond?

      Watter kleure is baie prominent (outstanding)?

      Wat is in die agtergrond?

      Hoe is die titel gedruk? Hoekom juis so?

      Wat is die geel strepe/bane in die agtergrond?

      Watter voorspelling oor die inhoud van die verhaal kan jy van die inligting op die voorblad maak?

      Wat beteken die blou plakker in die linkerkantse hoek?

      Die vuvuzela

      Die vuvuzela is oorspronklik in die 1990’s in Suid-Afrika uit blik gemaak.

      Freddie “Saddam” Maake, ’n bekende ondersteuner van die Kaizer Chiefs FC, beweer dat hy die vuvuzela in 1965 uitgevind het.

      Volgens Freddie het hy ’n fietstoeter geneem, die swart rubber verwyder en dit toe geblaas.

      Hy het later ontdek dat dit te kort is, en hy het nog ’n pyp aangeheg om dit langer te maak.

      Volgens Maake is hierdie instrument later verban deur die owerhede aangesien dit beskou is as ’n gevaarlike wapen.

      Dit het Maake genoodsaak (forced) om ’n plastiekmaatskappy te vind waar die vuvuzela vervaardig kan word.

      In 2001 begin Masincedane Sport, ’n Suid-Afrikaanse maatskappy, om die vuvuzela op groot skaal te vervaardig.

      Die vuvuzela, ook soms bekend as die “lepatata” in Setswana, is ’n blaashoring wat ongeveer een meter lank is en wat gewoonlik deur sokkerondersteuners by sokkerwedstryde geblaas word.

      Die vuvuzela se klank (wat amper soos ’n olifant of mishoring klink) kan spelers en afrigters se aandag aftrek.

      Sokker-Wêreldbeker

      Op 15 Mei 2004 het die president van FIFA, Joseph Blatter, aangekondig dat Suid-Afrika die gasheerland vir die 2010 Sokker-Wêreldbekertoernooi (World Cup) sal wees.

      Die aankondiging is in Zurich, Switserland, gemaak aan ’n delegasie wat president Nelson Mandela en Danny Jordaan, hoof van die plaaslike organiseringskomitee, ingesluit het.

      Suid-Afrikaners het op die televisie gesien hoe Suid-Afrika se naam uit die koevert getrek word.

      Op 17 Maart 2006 het die FIFA die amptelike lys van gasheerstede en stadions in Suid-Afrika bekendgestel:

StadStadionSitplekke
BloemfonteinVrystaatstadion40 000
KaapstadKaapstad-stadion68 000
DurbanMoses Mabhida-stadion80 000
JohannesburgSokkerstad94 700
JohannesburgEllispark-stadion70 000
NelspruitMbombela-stadion45 000
PolokwanePeter Mokaba-stadion46 000
Port ElizabethNelson Mandelabaai-stadion50 000
PretoriaLoftus Versfeld52 000
RustenburgRoyal Bafokeng-stadion40 000

      Die eindwedstryd van die Wêreldbekertoernooi het in Sokkerstad (ook bekend as die FNB-stadion of “Soccer City”) plaasgevind. Dit is ’n suiwer sokkerstadion (maak nie vir ander sportsoorte voorsiening nie) en bied sitplekke vir sowat 80 000 toeskouers. Die stadion is voor die toernooi gemoderniseer en van ’n dak voorsien.

      Op 22 September 2008 is die 2010-wêreldbeker se gelukbringer (mascot) bekendgestel. Sy naam is Zakumi en hy is ’n groen luiperd.

      Die 19de FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi is van 11 Junie tot 11 Julie 2010 in Suid-Afrika aangebied.

      Twee en dertig spanne vanuit verskeie lande het aan dié toernooi deelgeneem.

      Dit was die eerste keer dat ’n Afrikaland die kans gekry het om hierdie tweede grootste sportfees ter wêreld (naas die Olimpiese Spele) te organiseer.

      Spanje het die trofee gewen nadat hulle Nederland op 11 Julie op Sokkerstad met 1-0 in ekstra tyd verslaan het.

      Suid-Afrika is reeds in die groepsfase uitgeskakel.

      Lucas Radebe

      Die mense noem hom “Rhoo” of “The Chief” soos hy bekend was aan die spelers en ondersteuners van Leeds United.

      Hy is in Diepkloof, Soweto, naby Johannesburg, as een van elf kinders, gebore.

      Sy ouers stuur hom later na Bophuthatswana om hom weg te kry van die geweld (violence) in Diepkloof.

      Daar het hy by die ICL Birds aangesluit en is deur talentsoekers (talent scouts) ontdek.

      Van hier is hy in 1989 na Kaizer Chiefs.

      Hy speel vir Kaizer Chiefs hier in Suid-Afrika en word later oorgeplaas (transfer) na Leeds United waar hy meer as 200 wedstryde vir die Engelse speel.

      Hy word kaptein van Leeds United, ook van die Suid-Afrikaanse span.

      Hy is ’n sport-ikoon en ’n ware ambassadeur vir sy land, die spanne wat hy verteenwoordig het en vir sokker in die algemeen.

      Nelson Mandela het van Lucas Radebe gesê: “Dit is my held.”

Afdeling 2

      Vuvuzela

      Engela van Rooyen

      Конец ознакомительного фрагмента.

      Текст предоставлен ООО «ЛитРес».

      Прочитайте эту книгу целиком, купив полную легальную версию на ЛитРес.

      Безопасно оплатить книгу можно банковской картой Visa, MasterCard, Maestro, со счета мобильного телефона, с платежного терминала, в салоне МТС или Связной, через PayPal, WebMoney, Яндекс.Деньги, QIWI Кошелек, бонусными картами или другим удобным Вам способом.

/9j/4SA1RXhpZgAATU0AKgAAAAgABwESAAMAAAABAAEAAAEaAAUAAAABAAAAYgEbAAUAAAABAAAA agEoAAMAAAABAAIAAAExAAIAAAAkAAAAcgEyAAIAAAAUAAAAlodpAAQAAAABAAAArAAAANgALcbA AAAnEAAtxsAAACcQQWRvYmUgUGhvdG9zaG9wIENDIDIwMTUgKE1hY2ludG9zaCkAMjAxNTowOToy MSAxMzoxNjozOQAAAAADoAEAAwAAAAEAAQAAoAIABAAAAAEAAAZAoAMABAAAAAEAAAoAAAAAAAAA AAYBAwADAAAAAQAGAAABGgAFAAAAAQAAASYBGwAFAAAAAQAAAS4BKAADAAAAAQACAAACAQAEAAAA AQAAATYCAgAEAAAAAQAAHvcAAAAAAAAASAAAAAEAAABIAAAAAf/Y/+0ADEFkb2JlX0NNAAH/7gAO QWRvYmUAZIAAAAAB/9sAhAAMCAgICQgMCQkMEQsKCxEVDwwMDxUYExMVExMYEQwMDAwMDBEMDAwM DAwMDAwMDAwMDAwMDAwMDAwMDAwMDAwMAQ0LCw0ODRAODhAUDg4OFBQODg4OFBEMDAwMDBERDAwM DAwMEQwMDAwMDAwMDAwMDAwMDAwMDAwMDAwMDAwMDAz/wAARCACgAGQDASIAAhEBAxEB/90ABAAH /8QBPwAAAQUBAQEBAQEAAAAAAA

Скачать книгу