Die ontwaking. Chris Karsten
die nommer, en antwoord nie. Dit is nou omtrent die tyd op ’n Saterdagaand dat sy die watte en jodium en Betadine sou uithaal, die kamfer en comfrey, die Deep Heat en wintergroen.
Andy Collipepper staan op. “Jy’s seker besig op ’n Saterdagaand. Sal jou bel vir ’n ordentlike afspraak, nie inval en jou bier kom drink nie.”
Nie mý bier nie, wil sy sê. Maar swyg, anders sit hy dalk weer. En nee, sy is nie meer op ’n Saterdagaand besig nie, drie weke al nie, maar dit sê sy ook nie. Sy wil hê hy moet loop, sy wil alleen wees. Sy wil oor Mia Vermooten dink. Loop nie saam hek toe nie, maak dit net van die deur af met afstandbeheer oop sodat hy kan uitstap, en sien nie die bakkie in die aandskemerte ’n ent straataf nie.
Конец ознакомительного фрагмента.
Текст предоставлен ООО «ЛитРес».
Прочитайте эту книгу целиком, купив полную легальную версию на ЛитРес.
Безопасно оплатить книгу можно банковской картой Visa, MasterCard, Maestro, со счета мобильного телефона, с платежного терминала, в салоне МТС или Связной, через PayPal, WebMoney, Яндекс.Деньги, QIWI Кошелек, бонусными картами или другим удобным Вам способом.