Anderkant die vloedwaters. Helene de Kock
hom lusteloos. Dit is kompleet asof ek iemand is wat ’n spogplaas geërf het en nie juis lus het vir boer nie, dink hy wrang.
Hy sit ’n rukkie gedagteloos. En toe, soos iets wat stil in die donker bly wag het op so ’n oomblikkie van gemoedstilte, kom ’n ander gedagte by hom op. Eintlik ’n herinnering: die skemer kajuit van sy motor en ’n vrou langs hom wat fyntjies kolwyntjies eet. Skraal vingers wat die krummeltjies afstof . . .
Hy staan van sy stoel af op. Wat het tog van dié mens geword? wonder hy eensklaps ongelukkig en draai om om liewer maar in te gaan.
Конец ознакомительного фрагмента.
Текст предоставлен ООО «ЛитРес».
Прочитайте эту книгу целиком, купив полную легальную версию на ЛитРес.
Безопасно оплатить книгу можно банковской картой Visa, MasterCard, Maestro, со счета мобильного телефона, с платежного терминала, в салоне МТС или Связной, через PayPal, WebMoney, Яндекс.Деньги, QIWI Кошелек, бонусными картами или другим удобным Вам способом.