Satyn Omnibus 4. Ettie Bierman
die Land Rover op pad terug kamp toe duur Franco se vrolike bui voort. “Hoe voel jou skouer, Dok?” wil hy weet. “Gesond genoeg om op die dorp te gaan feesvier?”
“Ja,” stem sy dadelik in, bly oor ’n kans om selfoonontvangs te hê. Sy is bekommerd oor Niel, en sy het lanklaas met haar ouers gepraat.
As hulle betyds wegkom, kan sy hopelik ook nog by ’n winkel uitkom vir inkopies. Sy soek ’n ekstra kortbroek, asook koeler toppies as die T-hemde wat sy ingepak het. Al werk sy nog skaars tien dae, het Franco haar aan die einde van die maand betaal en dis ’n luukse om geld in haar sak te hê.
Конец ознакомительного фрагмента.
Текст предоставлен ООО «ЛитРес».
Прочитайте эту книгу целиком, купив полную легальную версию на ЛитРес.
Безопасно оплатить книгу можно банковской картой Visa, MasterCard, Maestro, со счета мобильного телефона, с платежного терминала, в салоне МТС или Связной, через PayPal, WebMoney, Яндекс.Деньги, QIWI Кошелек, бонусными картами или другим удобным Вам способом.