Dierbare drosters. Sarah du Pisanie

Dierbare drosters - Sarah du Pisanie


Скачать книгу
antwoord haar nie. Hulle stem net stilweg in hul harte saam. Oom Slonsie is net oom Slonsie en dit ís lekker om hom hier te hê.

      Hy lyk heeltemal anders toe hy darem wel later oor die drumpel van die hut stap. In die lig van die kerse lyk hy ontuis en uit sy plek.

      Hy is silwerskoon! Sy grys haartjies is ook sag en netjies gekam. Hy het nie sy baard afgeskeer nie, maar dit lyk sag en netjies. Hulle het vanmiddag glad sy klere gestryk met die swart strykyster wat hulle saamgebring het. Daar skort op hierdie oomblik niks met oom Slonsie nie.

      “O! Nou ith oom Thlonthie darem mooi! Nou kan ek op oom the thkoot thit.” Sonder om te wag vir toestemming gaan klouter Martie op sy skoot en druk haar koppie in sy nek.

      Hierdie beloning is vir oom Slonsie oorgenoeg. Soos mis voor die son verdwyn sy gramskap en onhandig druk hy die donker koppie teen sy skouer vas.

      Hy kyk verleë op in Betsie se oë. Sy glimlag stil met hom en haar oë is sag en baie teer. Sy skep die kos op en stoot sy bord tot voor hom.

      “Jy moet nou eers van oom Slonsie se skoot afklim, blommekind. Hy is seker dood van die honger. Netnou, wanneer ons Bybel lees, kan jy weer op sy skoot sit.”

      Betsie sien die teerheid in oom Slonsie se oë toe Martie ’n nat soentjie op sy wang druk en sy weet sommer net, oom Slonsie sal van nou af sorg dat Martie gereeld lus sal hê om op sy skoot te sit.

      “Ek wens regtig net ons het vanaand ’n bietjie melk gehad.” Lettie skuif haar bord terug en leun versadig agteroor terwyl sy die beker swart koffie optel. “Die kos was heerlik, dankie, Nannie.”

      “Ja! Melkieth thal lekker weeth.” Martie lispel lui en staan op om weer op oom Slonsie se skoot te klim terwyl Betsie die Bybel gaan haal.

      “Ons het al vleis vandat oom Slonsie hier is. Ons kan nie alles wil hê nie.” Betsie blaai in die Bybel en, soos die afgelope ruk, bly oom Slonsie ook maar sit. Dit gee hom darem kans om langer in die kinders se geselskap te wees. Vanaand is dan juis so ’n besonderse aand met die kosbare vraggie op sy skoot.

      Oom Slonsie luister soos gewoonlik nie juis na wat Betsie lees nie. Hy sit en maak groot planne. Want gaan haal, sal hy die maan ook gaan haal as hierdie haasbekkie dit wil hê.

      Конец ознакомительного фрагмента.

      Текст предоставлен ООО «ЛитРес».

      Прочитайте эту книгу целиком, купив полную легальную версию на ЛитРес.

      Безопасно оплатить книгу можно банковской картой Visa, MasterCard, Maestro, со счета мобильного телефона, с платежного терминала, в салоне МТС или Связной, через PayPal, WebMoney, Яндекс.Деньги, QIWI Кошелек, бонусными картами или другим удобным Вам способом.

/9j/4RdaRXhpZgAATU0AKgAAAAgADAEAAAMAAAABBlIAAAEBAAMAAAABCdQAAAECAAMAAAADAAAA ngEGAAMAAAABAAIAAAESAAMAAAABAAEAAAEVAAMAAAABAAMAAAEaAAUAAAABAAAApAEbAAUAAAAB AAAArAEoAAMAAAABAAIAAAExAAIAAAAfAAAAtAEyAAIAAAAUAAAA04dpAAQAAAABAAAA6AAAASAA CAAIAAgALcbAAAAnEAAtxsAAACcQQWRvYmUgUGhvdG9zaG9wIENDIChNYWNpbnRvc2gpADIwMTQ6 MTE6MjEgMDg6MjI6NDIAAAAEkAAABwAAAAQwMjIxoAEAAwAAAAH//wAAoAIABAAAAAEAAAZAoAMA BAAAAAEAAAoAAAAAAAAAAAYBAwADAAAAAQAGAAABGgAFAAAAAQAAAW4BGwAFAAAAAQAAAXYBKAAD AAAAAQACAAACAQAEAAAAAQAAAX4CAgAEAAAAAQAAFdQAAAAAAAAASAAAAAEAAABIAAAAAf/Y/+0A DEFkb2JlX0NNAAH/7gAOQWRvYmUAZIAAAAAB/9sAhAAMCAgICQgMCQkMEQsKCxEVDwwMDxUYExMV ExMYEQwMDAwMDBEMDAwMDAwMDAwMDAwMDAwMDAwMDAwMDAwMDAwMAQ0LCw0ODRAODhAUDg4OFBQO Dg4OFBEMDAwMDBERDAwMDAwMEQwMDAwMDAwMDAwMDAwMDAwMDAwMDAwMDAwMDAz/wAARCACgAGQD ASIAAhEBAxEB/90ABAAH/8QBPwAAAQUBAQEBAQEAAAAAAAAAAwABAgQFBgcICQoLAQABBQEBAQEB AQAAAAAAAAABAAIDBAUGBwgJCgsQAAEEAQMCBAIFBwYIBQMMMwEAAhEDBCESMQVBUWETInGBMgYU kaGxQiMkFVLBYjM0coLRQwclklPw4fFjczUWorKDJkSTVGRFwqN0NhfSVeJl8rOEw9N14/NGJ5Sk hbSVxNTk9KW1xdXl9VZmdoaWprbG1ub2N0dXZ3eHl6e3x9fn9xEAAgIBAgQEAwQFBgcHBgU1AQAC EQMhMRIEQVFhcSITBTKBkRShsUIjwVLR8DMkYuFygpJDUxVjczTxJQYWorKDByY1wtJEk1SjF2RF VTZ0ZeLys4TD03Xj80aUpIW0lcTU5PSltcXV5fVWZnaGlqa2xtbm9ic3R1dnd4eXp7fH/9oADAMB AAIRAxEAPwDt4TEKcJiFhEOlbCE0KRCYhMITbGFkdW6vdjZuP07EY12RcBbfa8timgu9L121WPq+ 0W7voUtcthY3W8K83NzME1fbPT2bbnOrltZdsfVk1lvo2M+2WM2Wfz3qM/SU20eon4Yw9wcQB0NX 8vF04luUnh0+venOZ1TruNU/IdfV1I1hnq4vpfZtfpZRpyLvQ3VU1/zNv6X1v9F+hXQ4uTTl41OX QSachjbKydDtcNw3D95cl0vpn1gqudXYzHrpft3nJsY5jRW7ez0qMW33spd7mY/6Or/hKfVu9Trc PGpxcSnGoM00saxhMagD6Xs9vv8Ape1Sc5DGK4eEyv5sfDw8FfpcHo+ZZgMjvYHaXf8AwkkJoUoS VIhsWwS

Скачать книгу