Glipstroom. Anemari Jansen
En dit alles gemeng met ’n seevakansie wat ons dalk nie gaan hê nie en Louis wat deesdae net slaap, werk of fietsry. Lem omring deur al wat vrou is. Lem wat moeilikheid is.
My lyf trek styf en ek ril. Ek skuif van die bed af en gaan haal die duvet in die spaarkamer. Die lug ruik na vermolmde blare en grond toe ek die voordeur oopstoot. Ek krul op onder ’n boom en wag vir die naguiltjies om te begin roep.
Конец ознакомительного фрагмента.
Текст предоставлен ООО «ЛитРес».
Прочитайте эту книгу целиком, купив полную легальную версию на ЛитРес.
Безопасно оплатить книгу можно банковской картой Visa, MasterCard, Maestro, со счета мобильного телефона, с платежного терминала, в салоне МТС или Связной, через PayPal, WebMoney, Яндекс.Деньги, QIWI Кошелек, бонусными картами или другим удобным Вам способом.