Die helder dae. Danie Botha
onderpunt van die tafel. Hy ’n mannetjie in die destydse standerd vier en Oupa se genant.
Toegewyd en waardig lees Oupa, soms met ’n effense klank van aangedaanheid in die stem.
En net daar begin Koos te sukkel met ’n lagbui.
Pa steek ’n vadoek in sy mond om vir Koos te beduie hoe hy die gegiggel kan keer. Maar hoe meer Pa dit doen, hoe meer lag Koos.
“Jakobus!” spreek Oupa hom toornig aan. Dadelik help dit.
Later in die slaapkamer sê Koos hy’t gelag oor hy, die standerdvier-ou, wat moet luister hoe lees die standerddrietjie.
LitNet, Maart 2009.
Конец ознакомительного фрагмента.
Текст предоставлен ООО «ЛитРес».
Прочитайте эту книгу целиком, купив полную легальную версию на ЛитРес.
Безопасно оплатить книгу можно банковской картой Visa, MasterCard, Maestro, со счета мобильного телефона, с платежного терминала, в салоне МТС или Связной, через PayPal, WebMoney, Яндекс.Деньги, QIWI Кошелек, бонусными картами или другим удобным Вам способом.